Spitstyd

Kuns met kontant 19 Oktober 2022


Listen Later

Hierdie aflewering is ‘n keurspel; ‘n allegaartjie van die beste wat nog nie gehoor is nie. Elke Woensdagiddag saai RSG tydens Spitstyd weens tydbeperkings net 12 minute van Henco met ‘n ‘c’ se onderhoude uit. Die volledige onderhoude word as potgooi op RSG se webwerf beskikbaar gemaak. Maar wat van die dele wat op die redigeerkamer se vloer beland? Ons het van die brokkies gaan optel en aanmekaar gevoeg vir ‘n beste-van-luisterervaring van die afgelope jaar se gunsteling gaste.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG