Spitstyd

Kuns met kontant 2 November 2022


Listen Later

Die afgelope paar jaar was daar ‘n ontploffing in Afrikaanse lof-en aanbiddingsmusiek. Aan die voortou hiervan staan Retief Burger. Met die vrystelling van sy album, Luidkeels, in 2005, het dié album die grense in Afrikaanse lof en aanbidding verskuif. Hierdie gospelsanger het harte verower, en van hom ‘n bekende naam in die musiekbedryf gemaak. Dit het die pad vir hom gebaan om die evangelie te verkondig. Sy album, Oorwin, is uitgereik ’n dag voor Covid-19 se streng inperkings die wêreld tot stilstand geruk het. Min het hy besef hoe baie die album, wat oorwegend spreek tot mense se vrees vir die dood, sou beteken in die volgende twee jaar waar daar so baie sterftes was a.g.v. die virus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG