Spitstyd

Kuns met kontant 20 September 2023


Listen Later

Corlea, met haar trefferliedjie, Swart Koffie, gesels oor hoe mens geld en jou asem “spaar” en “voorberei” op daardie een lang en hoë noot wat sy tref in die middel van Swart Koffie. Net soos haar ander trefferliedjie se titel, Bittersoet, praat sy met Henco met 'n c oor die bittersoet verhouding met geld in die lewe, en hoe ‘n luisteraar wat haarself dalk tans in ‘n mishandelende verhouding bevind, by die voordeur kan uithardloop ongeag die geldelike situasie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG