Spitstyd

Kuns met kontant 25 Oktober 2023


Listen Later

In hierdie openhartige gesprek met die veelbekroonde aktrise en doyenne van die verhoog, Sandra Prinsloo, vertel sy hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook geleenthede moet raaksien. Sy gebruik die afgelope 50 jaar haar talent om ’n verskil te maak deur belangrike sake soos klasseverskille aan te spreek. Die karakter Tiemie in Siener in die Suburbs het vir Sandra gewys dat daar baie mense is wat letterlik en figuurlik anderkant die treinspoor woon as gevolg van finansies. In The Gods Must Be Crazy het die wêreldbekende Khoisan-man, Nxi, vir Sandra gewys dat aardse besittings en geld nie belangrik is nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG