Spitstyd

Kuns met kontant 26 April 2023


Listen Later

Hy het die musiekwêreld in 2017 betreë en sedertdien groot naam vir homself gemaak. Die talle eerbewyse wat reeds aan hom toegeken is, is ’n bevestiging hiervan. Behalwe vir sy meer as eenmiljoen kyke op YouTube, is sy musiek ook met platinumstatus vereer vir sy lied, WYN, en gouestatus vir, BIETJIE LIEDJIE. Deon Groot praat oor die kontras tussen geld se afwesigheid en teenwoordigheid in sy lewe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG