Spitstyd

Kuns met kontant 28 Junie 2023


Listen Later

Henco met ‘n c kuier by die voorsanger van Die Heuwels Fantasties, Pierre Greeff. Hulle sit by Pierre se huis en kyk saam uit oor die heuwels in Durbanville vanwaar die naam van dié groep sy oorsprong kry. Pierre praat openhartig oor waar hy homself al teleurgestel het en waar besigheidsidees en ander planne met geld hom al teleurgestel het – net soos Die Heuwels Fantasties trefferliedjie, JY STEL MY TELEUR. Pierre vertel ook hoe hy sy vennootskap in die suksesvolle musiekfeeste, Liefde By Die Dam, en sy platemaatskappy, Supra Familias, suksesvol bestuur.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG