Spitstyd

Kuns met kontant 29 November 2023


Listen Later

"Laat die meetsnoere vir jou in lieflike plekke val, blaas hoog die vlam, wees goed vir jou naaste (ook vir die diere en die aarde). Ons val aan met eerste lig! Die wapens is handtertjies!" Met hierdie bekende woorde, groet Nic de Jager luisteraars elke Sondagmiddag op RSG tydens Nic se Goed. Dié program het al 'n anker in baie van ons se week geword wanneer Nic met geestige ingeligtheid sy gedagtes oor die week se gebeure begin deel so asof 'n mens terloops met hom gesels. Hy is ook lief daarvoor om luisteraars tydens sy program gerus te stel met sy woorde dat "alles eindelik oukei sal wees". Hy deel in hierdie openhartige gesprek met Henco waarom hy vandag op 83-jarige ouderdom finansieël oukei is.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG