Spitstyd

Kuns met kontant 3 Februarie 2022


Listen Later

Rika Sennett het die rolle van sterk vroue vertolk in bekende TV-produksies soos Fees van die Ongenooides en Verraaiers. Sy het vroeg in haar loopbaan harte verower as Rissiepit in die film, Snip en Rissiepit. Sy was ook die eerste vroue aanbieder vir SABC TV in 1975. Rika beskryf teater as die moeder van die kunste, en dis haar groot liefde. Henco Kruger gesels met haar oor haar loopbaan en akteurs se hantering van hulle geldsake.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG