Spitstyd

Kuns met kontant 30 Augustus 2023


Listen Later

Deel 2: Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan te vertolk. Daar sal soms finansiële teëspoed en slaggate wees, maar dis hoe die lewe is - dis meestal nie deur 'n mens se eie toedoen nie - veral in 'n diep persoonlike geval wat sy met Henco met 'n c deel, toe sy haar moeder se lewe probeer red het. Maar wat belangrik is, is dat jy nooit moed verloor nie. Hilda-vannie-Laan, Annelisa Weiland, sê haar grootwordjare het haar help vorm vir ‘n lewe as ‘n aktrise. In haar kop was Hilda fantasties in hoe sy lyk en wat sy doen met haar kleurvolle serpies en haar konkoksies. Dis hoekom dit vir Annelisa so belangrik is vir mense om lief te wees vir hulleself. As jy nie jouself liefhet nie, hoe kan iemand anders?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG