Spitstyd

Kuns met kontant 30 November 2022


Listen Later

Daar was die TV-reekse, Die Nataniël Tafel, Edik van Nantes en nou Nataniël, Erik, Wolf. Weekliks nooi Nataniël en sy broer, Erik le Roux, ons uit om saam met hulle 'n kosreis na Nantes in Frankryk te onderneem. Henco en Erik kon onlangs nie uitgekuier raak nie oor Erik se lewe in Frankryk, en hulle het dit goed gedink om hulle kuier hier voort te sit. Kom kuier saam met hulle, en hoor of die Franse taalklasse wat Henco ter voorbereiding van hierdie onderhoud gedoen het, die moeite werd was.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG