
Sign up to save your podcasts
Or


Deel 1: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een van hulle is sy liedjie, SING VIR SENTE. Len praat oor die lirieke van dié liedjie, en hoe hy tien jaar gelede vir sente gesing het, maar hoe kleingeld mettertyd grootgeld geword het.
By RSGDeel 1: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een van hulle is sy liedjie, SING VIR SENTE. Len praat oor die lirieke van dié liedjie, en hoe hy tien jaar gelede vir sente gesing het, maar hoe kleingeld mettertyd grootgeld geword het.