
Sign up to save your podcasts
Or


Tot twee maande gelede het hy nog nooit oor 'n mikrofoon gesing nie. Verlede week is hy as wenner van Die Kontrak Seisoen 3 gekroon. Met sy plakkies en sy mooi stem het Chris Steyn week-na-week talle harte verower op Die Kontrak om uiteindelik te wen. Kuns Met Kontant vereenselwig die vermaaklikheidswêreld met die werêld van finansies. Keer op keer is die tema van kontrakwerk 'n groot besprekingspunt tussen Henco en sy gaste. Wie beter om daaroor te gesels as die man wat Die Kontrak gewen het?
By RSGTot twee maande gelede het hy nog nooit oor 'n mikrofoon gesing nie. Verlede week is hy as wenner van Die Kontrak Seisoen 3 gekroon. Met sy plakkies en sy mooi stem het Chris Steyn week-na-week talle harte verower op Die Kontrak om uiteindelik te wen. Kuns Met Kontant vereenselwig die vermaaklikheidswêreld met die werêld van finansies. Keer op keer is die tema van kontrakwerk 'n groot besprekingspunt tussen Henco en sy gaste. Wie beter om daaroor te gesels as die man wat Die Kontrak gewen het?