Henco Kruger kuier in die ateljee waar van RSG se middagvervolgverhaal, Ter Wille Van Oorlewing, opgeneem word by veteraanaktrise Elma Potgieter. Net soos Elma se eerste roman, ‘n Tweede Begin, glo sy dat 2022 ‘n tweede begin vir die meeste mense is.