Spitstyd

Kuns met kontant 6 Julie 2022


Listen Later

Dit het vir hom oornag beroemdheid verwerf, maar 16 jaar later is sy naam dalk nie meer so sinoniem met die sangkompetisie, Idols, nie want vandag is hy ‘n gevestigde sanger, aanbieder en fotograaf. Hy geniet ook groot sukses met sy eie grimeerreeks en werkswinkels waar hy grimering-en haarwenke aanbied. Henco Kruger sê hy is nie ‘n geskikte kandidaat vir die grimering of die hare nie, maar Willem Botha verskil ten sterkste. Hy sê hy kan wondere verrig met min tot geen hare! In hierdie episode deel Willem Botha sy geldwenke.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG