Spitstyd

Kuns met kontant 6 September 2023


Listen Later

Sy is 'n sagte, beeldskone, grasieuse ystervrou. Niks kry Nádine onder nie. Te midde van die tawwe tyd waardeur sy tans gaan, werk sy hard en is daar steeds vertonings. Sy ken hard werk, en verdien geld van 13-jarige ouderdom af toe sy haar eerste album, Krappies en Krefies, vrysgestel is. Sy is al só lank in die bedryf en volksbesit dat sou sy 'n jaar vroeër haar eerste album vrygestel het, dit op plaat sou wees en nie op kassetband nie. CD's is het kort daarna gevolg. Vandag is sy 'n superster in Suid-Afrika en België, en deel in hierdie openhartige gesprek die finansiële foute wat sy gemaak het, hoe belangrik entrepreneurskap in die musiekbedryf is en wat dit deesdae verg om 'n bestaan uit musiek te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG