Spitstyd

Kuns met kontant 8 November 2023


Listen Later

Sy lei haar beste lewe, want sy kies elke dag dankbaarheid. En omdat sy gekies het om haar seer te versorg, is die TV-ster Leandie du Randt gemaklik in haar vel. Sy het haarself gekoester op haar eie kronkelpad van seerkry, en gevra vir al die mooi dinge wat nou manifesteer in haar lewe. Sy gebruik ‘n visiebord om finansiële sukses te bereik, en vertel in hierdie openhartige onderhoud hoe sukses in jou lewe manifesteer wanneer jy dit neerskryf en visualiseer. Benewens finansiële sukses, glo sy vas dat as jy gesondheid het, is jy die rykste mens op aarde, want geen geld kan dit koop nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG