๐ Kus tot Kruin โ Blitzbrokkies uit die Natuur!
Fred gee terugvoer met โn paar interessante blitzbrokkies oor ons natuurlike omgewing! ๐๏ธ Fred deel terugvoering oor:
๐พ Strandskoonmaak-aksies langs ons kus
๐ธ Diosma Reservaat en sy unieke plantegroei
๐ฃ Visvangkonsessies in die Tsitsikamma Nasionale Park
๐ง Damvlakke om dop te hou โฆen nog โn klomp ander interessante natuur-nuuskierighede!
๐ป ๐ฑLuister daagliks saam op www.sfmstreek.com, luister hier, en ontdek die wonders van ons eie omgewing โ van kus tot kruin! ๐ป Skakel daagliks in op SFM Streek Radio op 90.1 & 104.1, die klankbaan van die TuinRoete.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #NatuurNuus