๐๐ TOERE SONDER BRIEKE โ IN AFRIKAANS!
Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlรช:
๐ท Mooiste Kaap- en Wynlandetoer
๐
26โ30 Oktober 2026
โณ 5 dae en 4 nagte
๐ฐ R10 500 per persoon wat akkommodasie deel
๐ Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer
๐
23โ27 November 2026
โณ 5 dae en 4 nagte
๐ฐ R9 950 per persoon wat akkommodasie deel
Albei toere vertrek vanaf George en sluit luukse vervoer, akkommodasie, ontbyt, aandetes, toegangsgelde en โn ervare toergids in.
Pak jou tasse en beleef Suid-Afrika se mooiste bestemmings in goeie geselskap โ en natuurlik in Afrikaans! ๐ฟ๐ฆ๐ธ
๐ Besprekings: 066 170 8448
๐ www.revjoutoere.co.za
๐ง Luister weer:
๐ป Luister daagliks na SFM Streek Radio op 90.1 FM en 104.1 FM, die klankbaan van die Tuin Roete.
#RevJouToere #ToereSonderBrieke #KaapEnWynlande #Addo #Tsitsikamma #Tuinroete #OntdekSuidAfrika #AfrikaanseToere #SFMStreekRadio