Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart agter hierdie projek β waar dit geleΓ« is, hoekom dit belangrik is, en hoe hulle die toekoms van ons kusgebied help beskerm. π
π» Luister Kus tot Kruin, elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO β 90.1 FM in Mosselbaai, Hartenbos, George & omliggende gebiede 104.1 FM Oudtshoorn, Langkloof & omliggende gebiede
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #MidbrakBewarea #BewaarOnsStreek #GardenRoute #InspirasieUitDieStreek