
Sign up to save your podcasts
Or


Die kruisiging van Jesus op Goeie Vrydag, word in die Bybel deur baie skrywers beskryf. Maar hoe beskryf Johannes in sy evangelie vir Jesus? Flip Loots gesels met prof. Chris de Wet hieroor.
By RSGDie kruisiging van Jesus op Goeie Vrydag, word in die Bybel deur baie skrywers beskryf. Maar hoe beskryf Johannes in sy evangelie vir Jesus? Flip Loots gesels met prof. Chris de Wet hieroor.