Kosmos 94.1 Landbou

Kyk uit vir Slenkdalkoors...


Listen Later

Vrystaat-Agri maan boere in die provinsie teen 'n moontlike uitbraak van Slenkdalkoors na die onlangse swaar reën in die provinsie. Die siekte kom veral voor in vee, skape en bokke en word deur muskiete versprei. Dit kan mense ook affekteer deur kontak met die bloed, liggaamsvloeistowwe en vleis van besmette diere of deur muskietbyte. Die laaste keer wat die siekte in die provinsie voorgekom het was in 2010, dieselfde jaar wat dit ook in die Hardap-streek voorgekom het. Veearts Dr Theuns Loubscher het raad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1