Nuus

Laaste mangaansmelter in SA moet dalk sluit


Listen Later

Suid-Afrika se laaste oorblywende mangaansmelter, Transalloys, het produksie gestaak weens hoë elektrisiteitskoste en voortgesette finansiële verliese. Die maatskappy sê sowat 600 werksgeleenthede en 'n verdere 7 000 mense se lewensbestaan is in gevaar. Konstantin Sadovnik van Transalloys sê tensy Eskom en die regering teen die einde van hierdie maand ooreenkom oor 'n volhoubare elektrisiteitstarief, kan die maatskappy gedwing word om permanent te sluit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings