SA Gemeente Londen Preke - audio

Laat liefde jou twyfel/vrese oorskadu


Listen Later

Dis nou die derde week wat ons in diepte kyk na 1 Johannes. Rian verduidelik vandag vir ons dat maak nie saak hoeveel twyfel/onrus ons ervaar nie, ons moet AANHOU om mekaar lief te hê en toelaat dat God se liefde deur die diepste kamers van ons harte spoel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn