Nuus

Lae opname van eiendomskuld wek kommer


Listen Later

Kredietverlening in die private sektor het met 5,7 persent in Junie 2025 gegroei, teenoor 4,1 persent in Mei 2025. Volgens FNB Namibië se jongste data is dit die sterkste groeikoers sedert Maart 2020 en is aansienlik hoër as die 1,8 persent wat in Junie 2024 aangeteken is. Ndateelela Amukuhu, 'n ontleder by die bank, skryf hierdie groeikoers toe aan verhoogde korporatiewe lenings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings