Nuus

Laer brandstofprys in SA verwelkom


Listen Later

Die Padvragvereniging is bemoedig deur die onlangse aankondiging dat basiese brandstofpryse daal en sê hy is optimisties dat hierdie neiging deur die jaar sal voortduur. Van môre af kos petrol tussen 62- en 66-sent per liter minder terwyl die dieselprys met tussen 137- en 150-sent per liter daal. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die daling beteken ʼn blaaskans vir die vervoersektor en makro finansiële druk sal ook verlig word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings