
Sign up to save your podcasts
Or


Ons almal het ideale standaarde. As ons iets koop en dit voldoen nie aan daardie standaard nie, dan kan ons dit nie geniet nie. As ons iets eet end it voldoen nie aan ons verwagting nie, dan eet ons lang tand daaraan. Het jy dalk ‘n ongesonde standaard in jou lewe gebou as dit kom by jou verhouding met God wat jou keer om Hom te geniet? Boodskap deur Morné Steenekamp
By Invloed KerkOns almal het ideale standaarde. As ons iets koop en dit voldoen nie aan daardie standaard nie, dan kan ons dit nie geniet nie. As ons iets eet end it voldoen nie aan ons verwagting nie, dan eet ons lang tand daaraan. Het jy dalk ‘n ongesonde standaard in jou lewe gebou as dit kom by jou verhouding met God wat jou keer om Hom te geniet? Boodskap deur Morné Steenekamp