Nuus

Land is 'stortingsterrein vir gevaarlike insekdoders'


Listen Later

Greenpeace Africa, saam met verskeie burgerlike groepe, pleit vir 'n vasteland-verbod op hoogs gevaarlike plaagdoders en waarsku dat die produkte bydra tot kanker, onvrugbaarheid en omgewingskade. Mark Paxton, eienaar van Shamvura-kamp by die Okavango-rivier, het in 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sy steun vir die voorgestelde verbod uitgespreek en opgemerk dat sulke plaagdoders wyd gebruik word in Namibië, veral in gebiede wat deur malaria geraak word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings