Landbou kenners in Suid-Afrika meen dat ‘n kombinasie van goeie produksie toestande, ‘n swakker rand en ‘n verbetering in uitvoere beteken dit sal ‘n goeie hersteljaar wees vir landbou. Daar word ‘n groei syfer van meer as 27 persent voorspel... Dawie Maree, die bekende Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom gesels meer met ons...