Nuus

Landbou frons oor gronduitsprake in Zim


Listen Later

In Suid-Afrika sê die landbou-organisasie TLU SA president Cyril Ramaphosa se opmerkings tydens die opening van die 115de Zimbabwe Landbouskou was duidelik oor wat gedoen sal word. Ramaphosa het Zimbabwe se pogings om grondbesitpatrone wat die wit minderheid bevoordeel het om te keer, beskryf as noodsaaklik vir historiese geregtigheid, voedselsekerheid en ekonomiese groei. Bennie van Zyl van die organisasie het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings