Kenners in landbou meen dat terwyl ekonomieë hier en elders inkrimp, het landbou die potensiaal om nie net te groei nie maar ook verder uit te brei. In Suid-Afrika het landbou met 15,1 persent per kwartaal gegroei terwyl die buurland se ekonomie met ‘n minimum van 12 persent per kwartaal gekrimp het. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met die President van die Namibiese Landbou Unie, Piet Gouws.