Theo Venter, ‘n Suid-Afrikaanse Politieke Ontleder deel vanoggend sy mening oor beleidsaanpassings in Suid-Afrika en hoe om die land weer, soos Pieter Moller, wat met hom gesels sê, ‘n wen-land te kan maak... Landbou is natuurlik ook in die soeklig.