Nuus

Landbou sê daar is nie 'n BKS-uitbreking nie


Listen Later

Die landbouministerie het op aanlyn-gerugte reageer en dit duidelik gestel dat daar geen bek-en-klouseer gevalle in die land is nie, en dat daar dus nie so 'n uitbreking bestaan nie. Dit volg op verwarring onder die publiek nadat Windhoek Gimnasium 'n geval van hand, voet, en mond-siekte in een van sy kleuterskool-onderwyseresse aangemeld het. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyanda, beklemtoon dat die twee siektes geen verband met mekaar het nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings