Die Suid-Afrikaanse landbou ekonoom, dr Frikkie Mare van die universiteit van die Vrystaat is positief oor die toekoms van landbou in die buurland. Hy verwys veral na die kwessie van belegging in grond in die tyd dat rentekoerse daal en daar baie onsekerheid in die bedryf is en gee meer agtergrond in die verband.