Media24

Landboumark Voorslag: Episode 3 - Agri Solutions


Listen Later

In episode 3 van Landboumark Voorslag word vertel hoe ’n sakebedryf en geloof saamwerk vir diensbaarheid in aksie. Van ’n wildplaas naby Dinokeng tot ’n onderneming met vier unieke afdelings – Agri Solutions se Sakkie Pelser het ’n eenvoudige oplossing vir elektriese heinings omskep in ’n onderneming wat plastiek herwin, infrastruktuur bou, gemeenskappe ondersteun en sy geloof in elke aspek van ondernemerskap uitgeleef. Landboumark
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Media24By Media24