Kosmos 94.1 Landbou

Landelike veiligheid word ondersoek


Listen Later

Die veiligheid van landelike gebiede bly in die nuus veral in Suid-Afrika met gereelde en in sommige provinsies, toenemende plaasaanvalle. Die buurland se Instituut vir Rasseverhoudings bied ‘n reeks aanlyn sessies aan in die verband en sal ook ‘n 5-punt plan bekendstel om landelike gebiede te beskerm. Hermann Pretorius, die Adjunk Hoof van Beleidsnavorsing by die instituut is ons gas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1