Nuus

Langafstand-swemmer durf Valsbaai aan vir DBV


Listen Later

Swem: Die gesoute langafstand-swemmer en Guinness-wêreldrekordhouer, Howard Warrington, gaan vandag die 34 kilometer oor Valsbaai swem. Hy wil fondse insamel vir die Kaap die Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging se ambisieuse plan om 10 000 diere te steriliseer. Die DBV-woordvoerder, Belinda Abraham, sê hulle het verlede jaar meer as 23 000 weggooidiere versorg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings