Nuus

Langbaan-renne by Tony Rust die naweek


Listen Later

Die groot enjins gaan weer brul môre by die Tony Rust-renbaan buite Windhoek, met die langbaan-renne wat die adrenalien gaan opjaag. Hoewel daar min inskrywings is, sê Francois Lottering motorsport-liefhebbers gaan behoorlik vermaak word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings