Nuus

Langbaanrenne suksesvol aangebied


Listen Later

In plaaslike motorsportnuus is die derde been van die langbaanrenne op Tony Rust net buite die hoofstad oor die naweek gehou. Daar was ses inskrywings met vier wat die eindstreep gehaal het. Francois Lottering het die besonderhede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings