Nuus

Langbaanrenne vat môre oor by Tony Rust-renbaan


Listen Later

Dis Saterdag weer tyd vir langbaanrenne op die Tony Rust-renbaan. Volgens Francois Lottering is bestuurders van Suid-Afrika en Angola ook ingeskryf met ‘n totaal van 19 wat hulle name in die hoed gegooi het. Hekke maak nege-uur oop met oefenrondes wat 11-uur begin en die aksie wat half-drie begin brand.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings