
Sign up to save your podcasts
Or


Natuurlik is my bakkie beter as joune ─ ek ry hom al 30 jaar. Hierdie week gesels ek en Jean oor Suid-Afrika se bakkie-kultuur en wat een bakkie beter as die ander maak. As jy sensitief en sentimenteel oor jou bakkie is, stel ons voor dat jy steeds hierna luister.
By SandstewelNatuurlik is my bakkie beter as joune ─ ek ry hom al 30 jaar. Hierdie week gesels ek en Jean oor Suid-Afrika se bakkie-kultuur en wat een bakkie beter as die ander maak. As jy sensitief en sentimenteel oor jou bakkie is, stel ons voor dat jy steeds hierna luister.