Nuus

Lede van afpersingsindikaat in KZN gearresteer


Listen Later

Die KwaZulu-Natalse provinsiale georganiseerde misdaadeenheid het drie verdagtes in hegtenis geneem, van wie twee vermoedelik afpersingsindikaatleiers in Eshowe en Durban is. 'n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê tydens die optrede Vrydag het die polisie 'n lasbrief vir inhegtenisneming by 'n woning in die Ntumeni-gebied in Eshowe uitgevoer. Hy sê toe die polisie by die woning aankom, het hulle twee sekuriteitswagte gevind waarvan een 'n vuurwapen gehad het waarvan die reeksnommer afgevyl is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings