Kosmos 94.1

Lede van |Khomanin-gemeenskap vat Sankwasa aan


Listen Later

Lede van die |Khomanin-gemeenskap sê hulle sal voortgaan met die indiening van 'n verslag aan landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa, waarin hulle die verwydering van die hoof van die |Khomanin Tradisionele Owerheid, Juliane Gawa-!Nas, versoek. Dit volg na Sankwasa na bewering gesê het dat slegs 'n tradisionele owerheid se koninklike leierskap die mag het om sy hoof te verwyder. Die aktivis Shaun Gariseb het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat Sankwasa voorheen ingegryp het in leierskapsgeskille binne ander tradisionele owerhede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1