
Sign up to save your podcasts
Or


God wil nie net jou gedrag regmaak nie; Hy gee 'n nuwe hart en Sy Gees in jou binneste.
'n Halwe waarheid is 'n balk...
Liefde sonder waarheid en waarheid sonder liefde skep 'n god wat Hy nie is nie!
Jy vind die smal pad net as jy geestelik kan sien — en die balk wat jou verblind, merk jy dikwels nie eers op nie.
Die storm is nie teen jou nie maar teen die ongehoorsaamheid - God laat dit waai sodat jy van koers kan verander.
From the publisher's feed