Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Leef Kerk!Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.... more
FAQs about Leef Kerk:How many episodes does Leef Kerk have?The podcast currently has 74 episodes available.
October 25, 2019Ken jou Vyand (Deel 2)Ons vyand is aktief teen ons besig maar die Woord van God wys ons sy strategie teen ons....more43minPlay
October 15, 2019Ken jou vyand ( Deel 1)Ons weet ons het n vyand maar ons ken nie altyd sy strategie nie. In hierdie reeks Kyk ons na sy maniere en sodoende oorwinning in ons lewens oor hom te kry....more43minPlay
October 03, 2019Wat is aan die gang?Wat is besig om te gebeur in ons land en waar is God in dit alles?...more39minPlay
August 20, 2019Finansiele Vryheid volgens die Bybel (Woord beginsels reeks)Ons volg Woord beginsels om Finsiele Vryheid te bekom....more59minPlay
July 30, 2019Verhouding met God deur Mandy Mitchelln Boodskap oor waar ons, ons verhouding met God schade gedoen het en hoe om dit te herstel....more41minPlay
July 11, 2019Aktiewe Vyande in jou leweOns verstaan nie altyd alles wat met ons as gelowiges gebeur nie. Daarom moet ons leer om die Vyande in ons lewens te identifiseer sodat onsterug kan baklei....more52minPlay
June 11, 2019Geestelike DoelwitteGaan ons soos boksers wees wat net in die lug rond slaan en hoop ons slaan iets raak?...more43minPlay
FAQs about Leef Kerk:How many episodes does Leef Kerk have?The podcast currently has 74 episodes available.