Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
May 19, 2018Leefwêreld van die gestremdeJacqui January het inligting van 'n simposuim wat daarop gemik is om kommunikasie en taal vir gestremdes met versorgers en ouers te bevorder. En Fanie du Toit gesels met 'n spraakterapeut oor redelike akkomodasie en aanpassings vir gestremdes....more17minPlay
May 12, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit vind meer uit oor gloukoom en die verreikende gevolge wat dit wêreldwyd inhou vir vier uit elke 50 mense. En Jacqui January gesels met 'n vrou oor haar blinde man. Sy vertel van hulle verhouding en wat sy by hom leer....more25minPlay
May 05, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit hoor van 'n fietstoer in Kaapstad vir rolstoelgebruikers. En Jacqui January hoor van 'n jong vrou wat probeer help om gestremde werklose mense in die arbeidsmark te plaas....more23minPlay
April 28, 2018Leefwêreld van die gestremdeDie fokus is vandeesweek op Wêreld Gehoordag. Fanie du Toit gesels met 'n oudioloog oor geraasskade in myne en restuarante. En Jacqui January het gaan uitvind oor hoe doofheid en ander gestremdhede 'n persoon se geestesgesondheid beïnvloed....more25minPlay
April 21, 2018Leefwêreld van die gestremdeJacqui January gesels met Andries Oosthuizen, wat ná 'n motorongeluk blind is. Hy vertel van die aanpassings wat hy moes maak, en sy deursettingsvermoë. Hy is deesdae 'n gekwalifiseerde rekenmeester. En Fanie du Toit vertel van die TopDog-projek waar vrywilligers honde oplei wat in hospitale, hospiese en vir gestremdes help met terapie....more28minPlay
April 14, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit gesels met 'n kwadrupleeg wat 'n gesogte prys vir sy werk as sportjoernalis ingepalm het. En Jacqui January hoor hoe 'n groep jong intellektueelgestremde vroue bemagtig word....more26minPlay
April 07, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit fokus op Internasionale Serebrale Gestremdsheids dag. Hy vertel van ondersteuning aan families d.m.v terapetiese toerusting vir die kinders en interessante kampe vir die versorgers, veral vir die mammas. Jacqui January gesels met 'n jong vrou wat haar korporatiewe lewe verruil het om voltyds en vrywillig te werk om broodnodige fondse vir gestremdes landwyd te in. Kyk na van die fotos waar hulle jaarliks oor die 2-duisend kilometer aflê om die taak te volbring....more24minPlay
March 31, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit fokus op bewusmaking en 'n gemeenskap wat saamwerk vir mense met outisme ter viering Wêreld Outisme dag op 03 April. Jacqui January gesels met 'n jong vrou met Spinaal Spieratrofie, Kugelberwelander wat ten spyte van baie uitdagings haar Bsc graad in Rekenaarwetenskap en Inligtingstegnologie voltooi het....more23minPlay
March 24, 2018Leefwêreld van die gestremde'n Jong vrou vertel aan Fanie du Toit hoe sy TB gekry het terwyl sy in 'n staatshospitaal gewerk het. Fanie vertel ook hoe onbehandelde TB tot gestremdheid kan lei. Jacqui January gesels met die ma van 'n gestremde seun oor hoe sy en haar man 'n sentrum op die Tuinroete begin het, en nie net vir hulle seun nie, maar ook vir ander gestremde kinders 'n veilige ontwikkelingsruimte geskep het....more26minPlay
March 17, 2018Leefwêreld van die gestremdeFanie du Toit gesels met Andre Kalis, 'n dowe persoon wat met behilp van gehoorapparate hoor. Hy vertel van die regte van gestremdes, en hoe om te kommunikeer met iemand wat gehoorapparate dra. Jacqui January vertel van 'n versorging- en vaardigheidsontwikkelingsinstansie vir meervoudig gestremde volwassenes....more25minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.