Namibië het ‘n nuwe Landbou Akademie. Agra, deur middel van Agra ProVision, het die Agra Agricultural Academy gestig wat sal fokus op landbou opleiding op ‘n aanlyn platform. Namibiese toestande, tegnologie en meer sal deur die kursusse gedek word. Ons gesels vanoggend met Piet Stoman, die Bestuurder van Kommunikasie by Agra...