Nuus

Leerders in Limpopo onveilig vervoer


Listen Later

Limpopo se departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid vra dat alle skoolvervoeroperateurs leerderveiligheid eerste stel en hul bedrywighede reguleer. Die woordvoerder Matome Moremi Taueatsoala sê meer as 50 voertuie is Vrydag tydens veiliger leerdervervoeroperasies in Lebowakgomo en Mankweng geskut weens nie-nakoming. Hy sê die departement sal voortgaan om bewustheid te verhoog en die nakoming van leerdervervoer- en verkeersregulasies te verseker om leerders se lewens te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings