Nuus

Leinster het Bulle vir elke fout gestraf - Ackerman


Listen Later

Die Bulle se afrigter Johan Ackerman het erken Leinster was die beter span in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap in Dublin, nadat die Pretoria-span Vrydagaand met 36–7 verloor het. Leinster het deurgaans teen 'n vinnige pas gespeel en met volgehoue druk reeds binne die eerste 27 minute drie drieë gedruk. Ackerman het bygevoeg Leinster het hulle vir elke fout gestraf. Die Bulls se dissipline was ook onder verdenking, met twee geelkaarte in die eerste helfte wat hul teenaanvalle ondermyn het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings