Die Namibië Boere Droogte Hulp groep bied môre ‘n kuier geleentheid aan om fondse in te samel vir droogte hulp. Kosmos 94.1 is die eksklusiewe radio vennoot. Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan: