Kosmos 94.1 Landbou

Lekker veilings op pad


Listen Later

Agra het twee groot veilings wat oor die volgende week plaasvind. Die eerste een is die Paresis Bul en Vroulike Diere veiling wat on 10-uur Vrydag 9 Oktober by die Agra Veilingskrale in Otjiwarongo plaasvind. Die veiling word ook aanlyn aangebied. Ons sluit aan by Kiep Lepen van Agra vir meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1